
Boathouse Sea View Suites B&B lê op die ongerepte vlaktes van Swakopmund in Namibië. Die uitsonderlike natuurskoon van dié unieke omgewing sal jou asem skoon wegslaan! Boathouse Sea View Suites B&B is langs die strand geleë en net 10 minute se ry vanaf die middestad.
Dié gastehuis bied verblyf in Enkelkamers, 2-Enkelbedkamers, Dubbelkamers en 1 Luukse Suite. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, haardroër en 'n balkon met uitsigte oor die see of die stad. WiFi is beskikbaar. Ontbyt word daagliks bedien.
Adres : Seal-straat 129, Mile 4, Swakopmund,Erongo , Namibie
Webwerf : www.swakopmundboathouse.com
Kontak Nommer : +264 64 463 952