Kings Castle

January 14, 2019

 

King's Castle bied gemaklike verblyf in die middel van Polokwane in 'n ou kasteel met 'n Engelse styl en wat 'n Middeleeuse tema bevat. 

Die kamers beskik oor dubbelbeddens,  1 of 2 enkelbeddens en on suite-badkamers met baddens en storte.  Elke kamer is met 'n TV met SABC 1, 2 en 3,  eTV, M-Net, Movie Magic en Supersport-kanale ingerig.  WiFi, 'n koffiestasie en 'n lessenaar met elektrisiteit is ook beskikbaar.   Yskassies is op versoek beskikbaar.


Die gastehuis het 'n binnehof,  braaigeriewe met 'n uitsig van die tuin, 'n restaurant op die perseel,  24 uur-ontvangs en gratis privaat parkeerplek.

 

Adres  :  Groblerstraat 40,  Hoek Van Grobler- En Compensatie-straat,  Polokwane ,0700,  Limpopo

 

Webwerf  :  www.kingscastle.co.za

 

Kontak Nommer  :  + 27 15 291 2055

 

 

 

 


 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload