Karri Grove Guest House

January 14, 2019

   

Karri Grove Guest House is 'n selfsorgkothuis op 'n wild- veeplaas 23,2 km vanaf Graaff-Reinet.

 

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. In die badkamer is daar 'n stort,  wasbak en 'n toilet.

 

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas,  tweeplaatstoof en oorgenoeg kasruimte.  Tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien.  Die sitkamer lei na 'n boma met 'n braai en vuurput buite.  WiFi is beskikbaar.

 

Die plaas het voetslaanroetes en bergfietsry.   Gaste kan ook op die uitkyk wees vir wild soos buffels,  gemsbokke,  kgalagadi-springbokke, njalas en ander boksoorte.

 

Adres  :  Karri Grove Wildlife, Kendrew, Graaff-reinet, 6280, Oos-Kaap

 

Webwerf  :  karrigrove.co.za

 

Kontak Nommer  :  040 555 0053

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload