Hide Away Guest House


Hide-Away Gastehuis bied asemrowende uitsigte oor Knysna se wonderskone strandmeer en die bekende Knysna Koppe en is die ideale plek om net by te ontspan of vir besoekers wat al Knysna en die Tuinroete se besienswaardighede wil verken.

Ons het 7 goed ingerigte kamers wat wissel van 'n Executive Kamer met strandmeer-uitsigte tot 'n standaardkamer met geen uitsigte nie, maar sakpaspryse. Elke kamer beskik oor 'n kroegie, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorger, verwarmer, waaier, komplementêre tee- en koffieskinkbord, kluisie, haardroër en japonne. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers. 'n Swembad, klein gimnasium en gratis WiFi is ook beskikbaar in die openbare areas. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Adres : 2 Keerom Straat, Paradys, Knysna,6570, Wes-Kaap

Webwerf : www.hideaway.co.za

Kontak Nommer : +27 (0) 44 382 3317

You Might Also Like: