Bananien Lodge


Bananien Lodge Sabie is die poort na die Krugerwildtuin.

Ons is sentraal tot die Panorama-roete vir Afrika-safari's in die Krugerwildtuin en moet beslis jou eerste stop wees as Suid-Afrika wil sien en ervaar.

Kom ervaar 'n onvergeetlike vakansie in dié selfsorg-akkommodasie met sy ongekunstelde grasdak-houthutte en die selfsorg-gastehuis met 2 verdiepings is die mees bekostigbare selfsorg-akkommodasie wat Sabie bied.

Bananien Lodge is in die skilderagtige en inheemse bos en naby 'n waterval geleë. Ons het gemak en die natuurlike omgewing gekombineer om 'n rustige toevlugsoord in 'n malaria-vrye gebied te skep.

Kom saam met ons op ons toere na die wêreldbekende Krugerwildtuin, ongekend in sy verskeidenheid van wild. ID-dokumente/paspoorte word vereis vir toelating tot die Krugerwildtuin.

Adres : Rietfontein 193 Jt, R536 Sabie - Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga

Webwerf : www. bananienlodge.co.za

Kontak Nommer : 082 552 8356

You Might Also Like: