Amity Guesthouse


Amity Guesthouse bied 10 luukse kamers, elkeen met 'n on suite-badkamer met 'n stort en/of bad, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, mikrogolfoond en 'n yskas. Elke kamer het 'n privaat ingang en daar is veilige parkeerplek van die straat af agter 'n elektroniese hek. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en ontbyt is beskikbaar. Gaste kan ook ontspan in die ontwerperstuin met braaigeriewe, of lekker in die swembad afkoel.

Adres : Langenhovenpark, Bloemfontein,9330, Vrystaat

Webwerf : www.amityguesthouse.co.za

Kontak Nommer : 071 864 1818

You Might Also Like: