Blackwaters River Lodge

January 10, 2019

 

Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge aan die oewer van die Goukammarivier omring deur inheemse woude.

 

Verblyf is in 19 gaste-suites met slaapplek vir 2 gaste elk beskikbaar.  Elke suite is uniek versier en beskik oor 'n on suite-badkamer, elektriese kombers,  verwarmer, plafonwaaier,  platskerm-TV met sekere DStv-kanale,  haardroër,  yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. 

 

Blackwaters River Lodge bied doendinge en geriewe soos 'n kort par 3 gholfbaan, kanovaarte en staanroei op die rivier. 

 

Varsgemaakte maaltye kan by die Earth & Fire Dining Facility geniet word.

 

Adres  :  Blackwater, Goukama-vallei, Knysna,6571, Wes-Kaap

 

Webwerf  :  www.blackwaters.co.za

 

Kontak Nommer  :  +27 (0) 44 383 0105

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload