Krystal Beach Hotel


Krystal Beach Hotel is op die skilderagtige Eiland in Gordonsbaai se waterfront geleë. Dit is slegs 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Verblyf word aangebied in verskeie kamertipes waaruit jy kan kies.

Die hotel het ’n verskeidenheid geriewe wat ’n gimnasium insluit, asook ’n spa, restaurant en kroeg. Gaste kan ontspan in die hotel se sitkamer en op die patio met ’n swembad wat oor die waterweë uitkyk, en waarvandaan jy ook ‘n stukkie van die see kan sien.

Adres : Breakwater Laan, Harbour Eiland, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap

Web Adres : www.krystalbeachhotel.co.za

Kontak Nommer : +27 21 840 7500

You Might Also Like: