Premiere Classe Suites Hotel

January 8, 2019

 
Die Premiere Classe Suite Hotel is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrain stasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat in die hartjie van Sandton en Rosebank moet wees vir besigheidsdoeleindes.

 

Verblyf is beskikbaar in 16 eenslaapkamer woonstelle wat geskik is vir 2 gaste, en 8 tweeslaapkamer woonstelle wat elkeen plek het vir 4 gaste. Al die eenhede het koningingrootte-beddens of dubbelbeddens en privaat en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamers sluit WiFi en 'n TV met DStv in. Veiligheidsdienste is ook beskikbaar. 

 

Adres  :  Corlett-rylaan 62, Melrose-noord, Johannesburg, 2196, Gauteng

 

Webwerf  :  www.premiereclasse.co.za

 

Kontak Nommer  :  +27 11 788 1967 / +27 82 626 1276

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload