Utshwayelo, Kosi Mouth Lodge


Utshwayelo, Kosi Mouth Lodge en Kamp is by die hek van die Isimangaliso Wetlands Park geleë. Hierdie ongerepte UNESCO Wêreld Erfenis gebied spog met pragtige strande, mere en duine.

Seeskilpaaie kies hierdie spesiale gebied om elke jaar hul eiers te kom lê. Utshwayelo Lodge bied luukse tent akkomodasie, self-sorg chalets asook kampeer plekke. Aktwiteite sluit snorkel, swem, skilpad toere, canoe safaris, bootritte en staptoere in.

KONTAK NOMMER: 082 909 3113

WEBWERF ADRES: www.kosimouth.co.za

E-POS ADRES: info@kosimouth.co.za

KONTAK PERSOON: Yolanda Whitfield

ADRES: Kosi Mouth Road, Kangwanase

You Might Also Like: