De Rozenhof Bed and Breakfast


De Rozenhof B&B is geleë in die hartjie van historiese Heidelberg.

Wanneer laas het die voëls jou wakker gesing? Kom ervaar ‘n unieke plattelandse ervaring en ontdek outydse gasvryheid in ons rustige omgewing.

Al ons kamers is elegant gemeubileer om die plattelandse atmosfeer te omhels. Ons kamers het en-suite badkamers, toegerus met ‘n klein kombuisie vir u gemak.

‘n Volle Engelse ontbyt word bedien in ons sonnige eetkamer om te verseker u dag begin op die regte noot.

Ons nooi u vriendelik uit om die rus en vrede van u gemoed te kom herstel.

Ons sal verseker dat u verblyf by De Rozenhof ‘n onvergeetlike ervaring sal wees.

Die Derozenhof span.

KONTAK NOMMER: 076 441 5655

WEBWERF ADRES: www.derozenhof.co.za

E-POS ADRES: marijke@derozenhof.co.za

ADRES: 23 Van der Westhuizen Straat, Heidelberg

You Might Also Like: