Sibani Lodge

September 7, 2018

 

 

 

Sibani Lodge bied ’n onvergeetlike ervaring slegs 30 min se ry vanaf Sandton, waar jy die wonders van die natuur op ’n eg luukse manier kan ontdek.

 

Hier sal jy omvou word in salige stilte, met slegs die Magaliesberg en ongerepte natuurskoon wat die agtergrond skep vir ontspanning en ook romanse.

  

Word wakker met die warm gloed van die sonsopkoms, ‘n rykdom van natuurgeluide en besigtig ons Kameelperd, Impala, Kudu, Rooi Hartebees, Zebra en die rykdom voëllewe, tydens ‘n wildrit in die natuurreservaat.

 

Sibani Lodge is die oase waarna jy al so lank soek – en dít werklik nader as wat jy kon raai!

 

WEBWERF ADRES :     www.sibanilodge.co.za

E-POS ADRES:              wesleyduplessis@icloud.com

SEL NOMMER:             079 892 2350

ADRES :                         39 Farm Daniels Rust, R563, Mogale City

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload