OTTERSKLOOF


Begin jou vakansie op die regte manier en oornag op Otterskloof Private Wildsreservaat. Die plaas is rof-weg halfpad geleë tussen Gauteng en die Kaapse kus en spog met 14 000 hektaar van asemrowende natuurskoon , 25 km toegang tot die Vanderkloof dam en wild in oorvloed. Kom span uit in luukse 4-ster akkommodasie en geniet heilsame, vars plaaskos. Gaste is welkom om die plaas in hulle eie voertuie te verken of per begeleide wildsrit. Kom ervaar eg Vrystaatse gasvryheid op Otterskloof Private Wildsreservaat.

COMPANY NAME: Otterskloof Private Wildreservaat

CONTACT NUMBER: +27 (0)71 332 9939

WEBSITE ADDRESS: www.otterskloof.com

EMAIL ADDRESS: hunt@otterskloof.com

CONTACT PERSON Hester Koch

WEBSITE ADDRESS: www.otterskloof.com

ADDRESS: Otterskloof, Philippolis, Free State, RSA

You Might Also Like: