Jan Harmsgat

September 7, 2018

 

Jan Harmsgat Country House, geleë op die R60 tussen Ashton en Swellendam, is waar ’n mens die bekoring van die platteland in 5-ster elegansie ervaar.

 

Heilsame, vars-van-die-plaas produkte word in die bekende “Just Amy” restaurant voorberei of kan in die pekanneut boord as ’n piekniek geniet word saam met een van ons bekroonde wyne.

 

Wynliefhebbers kan ons enkelblokwyn in die restaurant of tydens ’n plaasrit geniet, terwyl hul die asemrowende uitsigte van die wynvallei aanskou.

 

Kom ontspan in Jan Harmsgat se nostalgiese sjarme en verfris jou siel.

 

KONTAK NOMMER : 023 626 3407

WEBWERF ADRES  :  www.janharmsgat.com

EPOS ADRES  :           reservations@janharmsgat.com

ADRES  :                      R60 District Bonnieville/Drew.  P O Box 161, Swellendam, Western Cape, 6730

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload