Nooitgedacht Trout Lodge

Hierdie unieke luukse lodge is gelee in ‘n natuur reservaat op die Spekboom rivier in Mpumalanga. Perfek vir die romantiese wegbreek, “n forel hengelaars paradys, ‘n familie wegbreek waar almal mekaar weer kan vind, ideaal vir daardie werks symposium of die ideale plekkie vir daardie intieme troue.

Ons kan tot 20 persone akkommodeer in 9 stylvolle, luukse en-suite kamers. Heerlike maaltye word deur ons kok voorberei om almal gelukkig te hou. 7 van die kamers het kaggels vir daardie kouer winters aande.

Aktiwiteite:

Vlieg hengel, wilds besigtiging, stap roetes. Kleiduif skiet, perdry, 4 x 4 roetes, toere van ons forel teelery, piekniek en roeibote. Daar is ook ‘n volle grote biljardt tafel en DSTV.

KONTAK NOMMER: 082 776 2526 WEB ADRES: www.nooitgedachttroutlodge.co.za E-POS ADRES : arabel@nooitgedachttroutlodge.co.za KONTAK PERSOON: Arabel Hunter ADRES: Nooitgedacht 153JT, Finsbury Straat, Lydenburg

You Might Also Like: