
Windhoek Country Club Resort is ideaal vir vakansie- en sakewegbreke naby Eros Lughawe. Die hotel is lekker naby al die geriewe en besienswaardighede in die dorp. Ons het 150 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, WiFi, lugversorging, 'n TV met satelliet-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, en ander luukshede.
Kontak Nommer: + 264 (0) 61 205 5911
Webwerf; https://www.legacyhotels.co.za
Epos: windhoek@legacyhotels.com
Address: Western Bypass, Windhoek, Namibië, Khomas , NAM
GPS: