Suite 9 The Village

Suite 9 The Village is 'n luukse suite met 'n uitsig oor 'n pragtige binnehof in die hartjie van Windhoek, net 5 minute se stap vanaf die middestad, die plaaslike kunsvlytmarkies en fynproewersrestaurante. Dié suite skuil in die hartjie van The Village wat deur die plaaslike argitek, Leon Barnard, ontwerp is. The Village is ideaal vir leef, werk en kuier en beskik oor pragtige binnehowe tussen winkels, restaurante en kantore.

Kontak Nommer: +264 81 286 6210

Webwerf: http://www.suite9thevillage.com/

Epos: info@suite9thevillage.com

Address: Liliencronstraat 18, Windhoek, Khomas , NAM

GPS:

You Might Also Like: