Sossus Oasis Campsite

August 8, 2018

 

Sossus Oasis Campsite is by Sesriem en Sossusvlei se toegangshek geleë. Dié area is bekend vir die hoë rooi sandduine van die Namibwoestyn en die merkwaardige dieptes van die Sesriem Canyon.

Dié eiendom beskik oor 12 individuele kamplekke, elk met sy eie toilet en stortgeriewe, kombuis met wasbak, braaigeriewe en kragpunte. Die Sossus Oasis Campsite het 'n swembad, 'n winkel en 'n Internetkafee. Die Sossus Oasis Service Station Shop bied peuselhappies, drankies, ys, kruideniersware, vuurmaakhout, toiletware, kurio, klere, brandstof en 'n werkswinkel vir motorbande.

 

Kontak Nommer: +264 63 293 632

Webwerf: http://sossus-oasis.com

Epos: info@sossus-oasis.com

Address: Sesriem Plaas, Sossusvlei, Hardap , NAM

GPS:

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload