Etosha Village Camping

August 8, 2018

 

Die Etosha Village Campsite is in die skouspelagtige groen en goue Mopaniwoude rondom Etosha Nasionale Park geleë en maak voorsiening vir groepe en individuele reisigers.

Daar is 4 individuele kampeerterreine wat elk privaat ablusiegeriewe, kragpunte, lopende water, ligte en braaigeriewe het. Addisioneel is daar ook 2 groot kampeerplekke wat ideaal is vir groter groepe en plek vir maksimum 25 tot 30 tente het. Hierdie kampeerplekke het kragpunte, lopende water, ligte, braaigeriewe en aparte vrouens- en mansbadkamergeriewe wat elk toilette, wasbakke en storte het.

 

Kontak Nommer: +264 67 333 413

Webwerf: http://www.etosha-village.com

Epos: reservations@etosha-village.com

Address: C38 - Anderssonhek, Southern Etosha, Kunene , NAM

GPS:

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload