Agama River Camp

August 8, 2018

 

Agama River Camp bied verblyf in rivierkamp-chalets en 'n kampeerplek onder skaduryke akasiabome. Die kampeerplek is aan die voet van die Naukluftberge geleë, sowat 30 km suid vanaf Solitaire en 50 km vanaf Sesriem.

 

Daar is 10 ongekunstelde chalets op die boloop van die Dieprivieroewer. Elke chalet beskik oor lugversorging, 2 driekwartbeddens, bedkassies met lampies, 'n waaier, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en spieël, sowel as 'n aparte toilet met sy eie deur. Elke chalet het 'n dek bo met 'n stoep en stoele - die ideale plek vir sterrekyk en buite slaap.

 

 

Kontak Nommer: +(264 - 61) 224 712

Webwerf; http://www.agamarivercamp.com

Epos: agama@resdest.com

Address: C19 Tussen Solitaire En Sesriem, Sesriem Canyon, Hardap , NAM

GPS:

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload