African Dreams Guesthouse

August 8, 2018

 

African Dreams Guesthouse is in Okahandja, Namibië langs die Okakangorivier met sy pragtige kameeldoringbome geleë. Okahandja is net 70 km noord vanaf Windhoek en 'n gewilde oornagplek vir gaste wat na Swakopmund, Etosha of verder noord reis. African Dreams Guesthouse is ook gewild onder korporatiewe gaste wat 'n tuiste soek, weg van hul huis.

 

Die gastehuis het 5 keurige kamers wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koningingroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en TV's met DStv.

 

Kontak Nommer: +264 81 280 7111

Webwerf; http://www.africandreams.com.na

Epos: info@africandreams.com.na

Address: Rivierweg 547, Okahandja, Otjozondjupa , NAM

GPS: S21°  58.245'     E016°  54.785'

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload