NAN HUA TEMPLE


As jy jou kulturele horisonne ‘n bietjie wil verbreed, besoek gerus die Nan Hua Boeddhistiese Tempel in Bronkhortspruit. Dit is die grootste Boeddhistiese tempel in die Suidelike Halfrond.

Kontak Nommer: +27 (0)13 931 0009

Webwerf: http://en.nanhuatemple.org

Epos: info@nanhua.co.za

Address: 27 Nan Hua Road, Cultura Park, Bronkhorstspruit, South Africa

GPS:

You Might Also Like: