
Valskermsweef stel jou in staat om die wêreld in stilte van bo-af te bespied. As jy nog altyd daarvan gedroom het om sorgeloos in die windstrome te sweef ver bo die woelige wêreld is dié sport gemaak vir jou!
Kontak Nommer: 071 605 0986
Webwerf: http://www.skywingsparagliding.co.za/
Epos: info@SkywingsParagliding.co.za
Address: G 06 Cote D'azur, 54 Victoria Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7872
GPS: