Orlando Towers in Soweto


As jy nie ’n bang haar op jou kop het nie, en hoogtes jou nie van stryk af bring nie, is dié doending nét vir jou! Dit is die perfekte uitstappie om jou besig te hou terwyl die bangbroeke hulle bene rek op pad na die volgende vakansiebestemming. As jy baie graag van ’n brug of gebou af wil spring, kan jy ’n draai maak by Bungee Mogale in Krugersdorp, Big Rush in Durban, die Bloukransbrug (die hoogste kommersiële reksprongbrug in die wêreld) naby Plettenbergbaai, die Orlando Towers in Soweto en die Big Swing in Graskop. Kliek op dié skakels om meer uit te vind.

Kontak Nommer: 071 674 4343

Webwerf: http://sowetotowers.co.za

Epos: info@sowetotowers.co.za

Address: Chris Hani Rd, Klipspruit 318-Iq, Johannesburg, 1809

GPS:

You Might Also Like: