
Suid-Afrika het van die beste haaihokduikplekke ter wêreld en toeriste stroom na ons waters om saam met dié vreesaanjaende roofvisse te swem. Die haaihokduikbote vertrek kort-kort na die oop see met passasiers wat bewe van opwinding en senuagtig wag om die bekke vol tande te ontmoet. Jy kan by Gansbaai, aan die Walviskus, St. Lucia, Valsbaai en die Aliwal-bank gaan kyk hoe glimlag die haaie vir jou. Kliek gerus op die skakels indien jy meer wil uitvind oor dié opwindende onderwater-avontuur.
Kontak Nommer: +27 (0) 799 309 694
Webwerf: http://www.sharkwatchsa.com
Epos: dive@sharkwatchsa.com
Address: 5 Geelbek Street, Kleinbaai
Western Cape, South Africa
GPS: -34º 36' 53.74", +19º 21' 10.75"