
Daar is nie ’n beter manier om die natuur te beleef as op die rug van ’n perd nie. Die afstand tussen jou en die natuur word oorbrug en jy word deel van die natuurskoon om jou. Daar is geen vensterrame wat die uitsig belemmer of raserige enjins wat die wild wegjaag nie
Kontak Nommer: +27 64 907 4827
Webwerf: http://www.hartieshorsetrailsafaris.co.za
Epos: hartieshorsetrails@gmail.com
Address: R511 Hartbeespoort Gauteng South Africa
GPS: