Gold Reef City


Gold Reef City is die tuiste van een van Johannesburg se top-attraksies. Hulle temapark is een van die grootste in Suid-Afrika en sal jou na die goue era vervoer.

16 opwindritte, 14 toegewyde ritte vir die kinders, Jump City Trampoline Park, die enigste ondergrondse myn toer in Johannesburg, 12 eetplekke, 7 winkels, plus 15 ander aantreklikhede!

Dis tyd om groot ervarings te deel en beter herinneringe te maak. Gaan maak vandag 'n draai by hulle Tema Park en beleef 'n volle dag van eindelose opwinding vir slegs R125 per persoon!

Kontak Nommer: +27 11 461 9744

Webwerf: https://www.tsogosun.com

Epos: tsogosunhotels.contactus@tsogosun.com

Address: Corner of Northern Parkway Johannesburg

GPS:

You Might Also Like: