
Miskien het dit iets te doen met die kurwe van die aarde, maar om uit 'n lugballon ondertoe te kyk laat 'n mens baie klein voel. Vroegoggend, sonsopkoms, die ongelooflike stilte word slegs nou en dan onderbreek deur die geblaas van die brander en af en toe 'n skril roep van 'n voël. Die opwinding is ongelooflik terwyl jy rustig bo die aarde sweef met die majestueuse Drakensberge op die horison.
Kontak Nommer: 082 352 5516
Webwerf: http://www.drakensbergballooning.com
Epos: info@drakensbergballooning.com
Address:
GPS: 28°49'39.4"S 29°27'54.7"E