Cool Runnings


Cool Runnings is 'n baie gewilde park vir kinderpartytjies en skooluitstappies. Dit is nie 'n verrassing met hulle top veiligheid en lekker kos en versnaperings wat hulle die beste opsie maak vir skooluitstappies of net ‘n lekker dag uit vir die hele gesin.

Kontak Nommer: +27 21 949 4439

Webwerf: http://coolrunnings.capetown

Epos: ops@coolrunnings.capetown

Address: Carl Cronje Dr, Tygervalley, Cape Town, 7530

GPS: S 33° 52’ 56.4” E 18° 37’ 53.7”

You Might Also Like: