Clarens Xtreme Adventure Company


Daar is ’n hele paar riviere wat soos are oor ons landskap vertak, en om in ’n bootjie op een van hulle te vaar, is ’n belewenis wat jy nie sommer sal vergeet nie. Bring jou hele familie en al jou vriende: hoe meer mense, hoe beter. Party van die ekspedisies sal jou ’n paar dae neem en jy kan nét daar aan die oewer van die rivier in jou slaapsak slaap. Die Doringrivier, Breederivier, Ashrivier en Oranjerivier is maar net ’n paar van die gewildste riviervlotvaartbestemmings. Kliek op die skakels om meer uit te vind as jy kans sien om in ’n bootjie op die rivier af te vaar.

Kontak Nommer: +27 (0) 58 256 1260

Webwerf: http://www.clarensxtreme.co.za

Epos:

Address: 531 Sias Oosthuizen Street Clarens 9707

GPS:

You Might Also Like: