
Thulani Game Lodge & Eco Estate is 'n pragtige, 4-ster wildlodge in die Waterberg-bosveld tussen Northam en Thabazimbi in Limpopo. Thulani, wat "vrede, balans en kalmte" beteken, is die ideale bestemming vir 'n romantiese bosveld-wegbreek of 'n vinnige naweekwegbreek vir paartjies.
Kontak Nommer: 082 456 6905
Webwerf: https://www.thulani.co.za
Epos: info@thulani.co.za
Address: Wachteenbeetjie-plaas 435, Koedoeskop, Waterberg, 0361, Limpopo
GPS: