The Fernery Lodge & Chalets


Die ongelooflike Fernery Lodge & Chalets is bo 'n waterval van 30 m in die ravyn van die Sandriftrivier geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor die riviermond, die Indiese Oseaan en die Tsitsikammaberge.

Ons verblyf bied asemrowende uitsigte, stylvolle leefareas en 7 luukse kamers met die doel m gaste se gemak te verseker. Die verblyf beskik oor vars perkallinne, asook ruim en luukse badkamers, ondervloerverhitting en satelliet-TV.

Premium-suites met see-uitsigte: Hierdie luukse en pragtig versierde suites bied bekoorlike see-uitsigte, gemak en spesiale kenmerke wat hulle baie gewild maak, veral vir daardie heuglike geleenthede en spesiale oomblikke.

Kontak Nommer: +27 (0) 42 280 3588

Webwerf: http://www.forestferns.co.za

Epos: reservations@forestferns.co.za

Address: Forest Ferns Landgoed, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap

GPS: S34 01' 49.3" E24 00' 15.1

You Might Also Like: