Mattanu Private Game Reserve


Mattanu Privaat Wildreservaat is in die skaduwee van inheemse kameeldoringbome geleë. Dié wildreservaat word deur 'n familie besit en bestuur en bied ongeëwenaarde luukshede in 'n ongerepte omgewing en 'n intieme safari-ervaring in die hartjie van die Kalahari-bosveld. Al die akkommodasie en konferensiegeriewe is 4-ster en deur die AA as 'Superieur' gegradeer.

Akkommodasie bestaan uit 'n grasdak-chalet en houthut wat elk gemaklik 4 mense kan akkommodeer en luukse tente met privaat dekke en en suite-badkamers. Die lodge kyk uit oor 'n gewilde watergat waar wild gereeld te siene is.

Kontak Nommer: +27 60 988 5555

Webwerf: http://mattanu.com

Epos: reservations@mattanu.com

Address: Mattanu Private Game Reserve, Barkley West, 8301, Noord-Kaap

GPS:

You Might Also Like: