Hartbeespoortdam Lodge


Die Hartbeespoort Dam Lodge is 'n pragtige en unieke wegbreekhawe vir diegene wat rus en vrede soek.

Dis in die veilige dorpie Kosmos geleë, met die mees besonderse uitsigte, nie net op die Hartbeespoortdam nie, maar ook op die Magaliesberge. Die rustigheid van die natuur omring jou wanneer jy sit en luister na die roep van die visarend of na die bobbejane wat in die berge blaf.

Ons is net 45 minute se ry vanaf Gauteng met sy lewendige stadslewe.

Kontak Nommer: 012 253 0770

Webwerf: https://hartieslodge.wixsite.com

Epos: hartieslodge@iafrica.com

Address: Paul Kruger-straat 128, Kosmos, 0261, Noordwes

GPS:

You Might Also Like: