Cape Flame Guest House


Cape Flame Guest house is net 'n blok van Port Elizabeth se beeldskone strandfront af en in die luukse woonbuurt, Somerstrand, geleë.

Cape Flame is gerieflik naby die SSK, die lughawe, die vernaamste besienswaardighede, restaurante en filmteaters.

Verblyf word aangebied in 11 en suite-slaapkamers wat 22 gaste in totaal kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier, ondervloerse verhitting, en koffie-en teemaakgeriewe.

Kontak Nommer: +27 (41) 583 3666

Webwerf: https://capeflame.co.za

Epos:

Address: 7de Laan 8, Somerstrand, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap

GPS: 33.9862° S, 25.6670° E

You Might Also Like: