Berit Country Home and Chapel


Berit Country Home and Chapel is 10 km suid van Rustenburg op 'n landbou-kleinhoewe van 2,9 hektaar geleë. Die perseel is hooggeleë en spog met 'n panoramiese uitsig van die Magaliesberge. 'n Spoggerige en rustige omgewing bederf die gaste by Berit. Ver van 'n besige leefstyl, dien dit as 'n plek van vrede en ontvlugting.

Gaste kan kies tussen 8 ruim en luukse kamers met weelderige en suite-badkamers en 1 wittebrood-suite met 'n luukse en suite-badkamer. Die kamers is met olieskilderye, Persiese tapyte en soliede inheemse meubels versier, wat deur ons onderskeie gaste waardeer sal word. Die kamers gee 'n huislike gevoel en vloei op 'n veranda uit.

Kontak Nommer: 071 888 6611

Webwerf: http://www.berit.co.za

Epos: info@berit.co.za

Address: The Farm Boschfontein, Oorsaak Road, Rustenburg, 0299, Noordwes

GPS:

You Might Also Like: