Lakeside Lodge and Spa

June 21, 2018

 

Lakeside Lodge and Spa is aan die oewer van die pragtige Swartvlei-meer, in die Wildernis Nasionale Park, en word omring deur welige plantegroei. Die lodge bied luukse verblyf en is 'n wonderlike, unieke plek om van die stadslewe te ontsnap en jou skoene uit te skop.

 

Verblyf word gebied in 3 superior suites, 5 luuske suites en 1 wittebroodsuite wat slaapplek aan 'n totaal van 18 gaste bied. Elke kamer is luukse ingerig met koninggrootte-beddens, 'n volledige badkamer met 'n instapstort. komplimentêre badkamerbenodighede, handdoeke, linne, lugversorging, waaiers, 'n wekker, koffie, 'n kluis en 'n platskerm-TV.

 

Kontak Nommer:  +27 44 343 1844

Webwerf: http://www.lakesidelodge.co.za/

Epos: info@lakesidelodge.co.za

Address: Lakeside-rylaan 3, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

GPS:

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload