Daisy Country Lodge

June 21, 2018

 

In die hartland van een van die mees onbekende streke van Suid-Afrika, Namakwaland in die Noord-Kaap, sal jy dié juweel vind. Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn. Geniet 4-ster-luuksheid op 'n klein plasie met asemrowende uitsigte, vars lug en die indrukwekkende sterrehemel saans.

 

Word wakker met die geluid van hoenderhane en poue en laat die tarentale die sonsondergang vir jou aankondig. Gaan wandel tussen die springbokke, inheemse plante en, in die lente, die Namakwalandse lenteblomme. Daar is 'n restaurant en kroeg op die gronde waar jy jou aandetes kan geniet of waar jy langs die swembad kan ontspan.

 

Kontak Nommer: 027 712 3335      

Webwerf: https://www.daisylodge.co.za

Epos: info@daisylodge.co.za

Address: Afdeling 25 Van Die Plaas, Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap

GPS: 29°40'10.5"S 17°53'24.7"E

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload