Bukela Game Lodge

June 21, 2018

 

Bukela Game Lodge is 'n luukse, 5-ster-lodge wat op 'n privaat wildreservaat in die Oos-Kaap geleë is. Ons skuil tussen golwende heuwels sowat 70 km vanaf Port Elizabeth. Dié lodge is ideaal vir diegene wat smag na 'n rustige wegbreek ver van die wêreld se gejaag. Luukse safari-verblyf word aan ons gaste gebied.

 

Ons intieme lodge het 9 suites en bied luukse, afgesonderde verblyf en 'n verskeidenheid maaltyd-opsies. Bukela is 'n privaat wegbreekplek waar jy jou batterye kan herlaai! Elke suite het slaapplek vir 2 gaste en word aan die hooflodge verbind met plankpaadjies wat deur die inheemse plantegroei kronkel.

 

Kontak Nommer:  +27(0)21 424 1530

Webwerf: http://www.bukela.co.za

Epos: reservations@lionroars.com

Address: Karel Landman 342, Amakhala Wildreservaat, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap

GPS: S - 33° 24' 20.35" 26° 07' 25.04

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload