Thulamela Bed and Breakfast


Thulamela Bed and Breakfast word deur die eienaar bestuur en beskik oor 6 houtkothuise met slaapplek vir 2, houtdekke en 'n spa-bad. Dis in 'n natuurlike bos met wild wat vry rondwei. 'n Kontantkroegie is in elke kamer beskikbaar en die inhoud word daagliks aangevul. Elke kothuis het 'n basiese kombuisie en privaat braai-area. Linne en handdoeke word voorsien. Die perseel bied 'n ryk voëllewe. Die bestemming is ideaal vir 'n wittebrood, huweliksherdenking of enige ander spesiale geleentheid wat met 'n wegbreek gevier kan word.

Kontak Nommer: +27 (0)82 454 8278

Webwerf: http://www.thulamela.co.za

Epos: info@thulamela.co.za

Address: De Rust Hazyview, 1240 Mpumalanga

GPS:

You Might Also Like: