Marrakech Guest House


Welkom by Marrakech. Ervaar die bekoring en afgesonderde betowering van Marrakech, 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jare in Morokko, Java, Egipte en Afrika aangeskaf is.

Marrakech is toegespits op gaste se behoeftes en bied puik verblyf teen billike tariewe. Ons het 7 stylvolle kamers, waarvan 5 kamers deure het wat lei na die sonnige tuin vol voëltjies.

Kontak Nommer: 082 5667 220

Webwerf: http://www.marrakechguesthouse.co.za

Epos: info@marrakechguesthouse.co.za

Address: Wesselslaan 5, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

GPS: Latitude: S 29 03.581 Longitude: E 26 08.054

You Might Also Like: