Liedjiesbos B&B


Ontspan in die son en ervaar ware Vrystaatse gasvryheid. Verken die perseel of wandel deur ons inheemse tuin voordat jy jou voete laat rus in 'n kruie-voetbad terwyl jy die pragtige Vystaatse sonsondergang aanskou.

By Liedjiesbos wy ons ons daaraan toe om die omgewing te bewaar. Hierdie denkwyse inspireer ons om slegs inheemse plante te plant en sover moontlik net van natuurlike produkte en metodes gebruik te maak.

Kontak Nommer: +27 83 282 5701

Webwerf: http://bloemfonteinaccommodation.biz

Epos: info@liedjiesbos.co.za

Address: Frans Kleynhans-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

GPS:

You Might Also Like: