
Lieben Charm is 'n gastehuis wat net 15 minute van Pretoria af geleë is, naby aan al die hoofroetes. Die bekoorlike gastehuis spog met ruim en gerieflike kamers van 'n gesinskamer tot 'n bruid-suite. Elke kamer is stylvol versier en het 'n en suite-badkamer.
Die bruid-suite het 'n privaat sitkamer en 'n en suite-badkamer waar die grimeerkunstenaar en haarkapper die nodige voorbereidings vir die groot dag kan maak. Die bruid en strooimeisies kan op die perseel in ons spa gepamperlang word op die dag van jou troue.
Kontak Nommer: 083 417 5873
Webwerf: http://www.liebencharm.co.za
Epos: wanda@liebencharm.co.za
Address: Kleinfontein 368, Afdeling 81, Cullinan-distrik, 1001, Gauteng
GPS: