Belgrace Boutique Hotel


Die luukse, weelderige en romantiese Belgrace Boutique Hotel is voorwaar indrukwekkend en sien uit daarna om jou te verwelkom. Dié hotel is onlangs opgeknap om 'n Europese gevoel weer te gee en spog met unieke sjarme propvol lewe en hartlikheid. Belgrace is 'n toevlugsoord waar jy jouself kan oorgee aan luuksheid en romanse en wat jou siel sal streel en die gemoedere sal laat opvlam. Al ons privaat, luukse kamers is met sorg ingerig om gaste se eksklusiwiteit te verseker. Ons spesialiseer in persoonlike diens en net die beste bederf.

Kontak Nommer: + 27 64 890 9929

Webwerf: http://www.belgrace.co.za

Epos: info@belgrace.co.za

Address: Plaston/karino-pad, R538, Karino, 1204, Mpumalanga

GPS:

You Might Also Like: