Aquanzi Lodge


Aquanzi Lodge is 'n 4-ster-onderneming en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome. Ons bied gemaklike en luukse B&B- en selfsorg-akkommodasie in losstaandse, grasdak chalets én "Executive Suites" (sonder grasdakke).

Die lodge bied losstaande grasdak-chalets en daar is executive suites by die Aquanzi Lodge en Duiksentrum. Al ons chalets is smaakvol versier met 'n elegante tikkie Afrika.

Kontak Nommer: +27 (0)83 306 3722

Webwerf: http://www.aquanzilodge.com

Epos: info@aquanzilodge.com

Address: 9 Runnymead Ave Chartwell North Fourways Gauteng

GPS: South: 25º 57' 49.31"

East: 27 º 58' 29.14"

You Might Also Like: