Vaal de Rama

June 19, 2018

 

Vaal de Rama is in Parys, 'n pragtige dorpie op die rand van die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en die oewer van die Vaalrivier geleë.
Die gastehuis is elegant gemeubileer en bied selfsorg-eenhede en 7 gastekamers met uitsigte oor die rivier of swembad.

Daar is 6 standaard en suite-kamers met dubbelbeddens en 'n wittebrood- of gesinsuite met 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Die 3 basiese selfsorg-eenhede is in 'n tuin wat pragtig uitgelê is en bied slaapplek vir 2 tot 6 gaste.

 

Kontak Nommer: 083 555 5172

Webwerf: http://vaalderama.co.za

Epos: info@vaalderama.co.za

Address: 16 Grewar Ave, Parys, Free State, 9585

GPS:

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload