Misty Mountain

Misty Mountain is 'n Suid-Afrikaanse Natuurerfenisgebied van 280 ha op die pragtige Long Tom-pas, 31 km vanaf Lydenburg en 24 km vanaf Sabie in Mpumalanga. Misty Mountain het 'n unieke ligging in die bergagtige platteland met asemrowende uitsigte oor die platorand en die Laeveld. Die Sheard-familie besit en bestuur dié lodge al sedert 1974 en beskou dit as die ideale bestemming vir ontspanning tussen die rustigheid en natuurskoon.

Verblyf word aangebied in 29 eenhede en die lodge het slaapplek vir 94 gaste. Elke eenheid het 'n privaat veranda, braaigeriewe en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenhede word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien.

Kontak Nommer: + 27 (0) 13 764 3377

Webwerf: http://mistymountain.co.za

Epos: mistymtn@iafrica.com

Address: R37, Sabie, Mpumalanga, 1260, Mpumalanga

GPS:

You Might Also Like: