Leaves Lodge & SPA

June 19, 2018

 

Kom geniet die stylvolle 5-ster gastehuis in Nelspruit. Die gastehuis is op 'n groot graniet-klip gebou wat beteken jy kan asemrowende uitsigte vanuit die hoof-lodge oor die inheemse woud en bergstroompie wat ruisend deur die weelderige tuin. Die lodge is in 'n rustige voorstad geleë wat grens met die natuurreservaat aan albei kante van die teerpad.

 

Die indrukwekkende lodge spog met die beste, moderne argitektuur en bied selfsorg, presidensiële suites, superieure en luukse kamers, met ekstra-lengte beddens, privaat balkonne en 'n uitsig oor die tuin. DStv, lugversorging, kroegies, WiFi en vele meer. Daar is sekuriteit 24 uur van die dag met CCTV kamera en gewapende reaksie.

 

Kontak Nommer: (013) 745 7114

Webwerf: https://www.leaveslodge.co.za

Epos: bookings@leaveslodge.co.za

Address: Cnr. Johanna & Halssnoer Cresent Sonheuwel Nelspruit Mpumalanga

GPS: 25A� 29″ 30,47′ S

30A� 58″ 19,6′ E

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Beach Forest Lodge

March 13, 2020

Marloth Park Sanbonani

March 5, 2020

1/15
Please reload