Waterfall, A Forever Lodge


Waterfall, A Forever Lodge is 'n 3-ster-lodge in die Kranspoortberge tussen Middelburg en Loskopdam in Mpumalanga. Dié lodge is ideaal vir vakansiegangers en sakelui wat op soek is na 'n heerlike wegbreekplek met heelwat doendinge op die perseel. Ons het 7 houthuisies en 5 kampeerplekke. Die huisies is ideaal vir paartjies, vriende en gesinne. Elke huisie het 1, 2 of 3 ruim, unieke slaapkamers met dubbel- of enkelbeddens en 'n aparte of en suite-badkamer met stort of bad met handstort, wasbak en toilet.

Kontak Nommer: +27(0)12 423 5600

Webwerf: http://www.waterfallsafarilodge.co.za

Epos: info@foreversa.co.za

Address: N11 Kranspoortspruit, Between Middelburg and Loskopdam Middelburg

GPS: Lat:25°26'17.0"S | Lon:29°25'44.9"E

You Might Also Like: