Thorn Tree Bush Camp


Thorn Tree Bush Camp is in privaat besit en is geleë in die pragtige Dinokeng Reservaat. Thorn Tree Bush Camp bied ‘n verskeidenheid van selfsorg opsies en is ideaal vir gaste wat die pragtige natuur en wild wil kom besigtig. Al die eenhede bied pragtige uitsigte oor die Bosveld. Dinokeng Wildreservaat bied vir gaste die geleentheid om die Groot 5 in ‘n residensiële wildreservaat te besigtig.

Elke tent/kamp/kothuis beskik oor die volgende – Ten volle toegerus met die nodige slaap geriewe sluit linne & badhandoeke in, ‘n privaat kombuis en braai area, asook met alle nodige toebehore om kos te maak en te eet. Bring dus net jou kos, drinkgoed, klere, swemhandoeke, sonroom, insekweerder, moenie die kinders se malva lekkers vergeet nie.

Kontak Nommer: 082 494 0491

Webwerf: https://thorntreebushcamp.co.za

Epos: admin@thorntreebushcamp.co.za

Address: Pretoria / Tswhane

GPS: -25.371729, 28.404596

You Might Also Like: